Modulekode | CLG 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die module bestaan uit ‘n capita selecta van aktuele aspekte met betrekking tot siviele litigasie. Aspekte wat behandel word sluit in: (a) Teoretiese onderbou van siviele prosesreg (b) Klasaksies (c) Aansoekprosedure (d) Sekuriteit vir koste (e) Voorlopige vonnis en summiere vonnis (f) Impak van die Grondwet van 1996 op die siviele prosesreg (g) Aspekte van verhoorvoorbereiding (h) Spesiale interdikte |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App